Mentorsentrum
Mentor Centre
'n Geleentheid tot Sukses
An Opportunity for Success
Mentor is 'n opvoedkundige instansie wat vir elke leerder die geleentheid bied om toegang tot sukses te verkry. Mentor spesialiseer daarin om die potensiaal van leerders op 'n doelgerigte en genotvolle wyse te ontwikkel. Die doel van die instansie is om saam met die skool en ouers hande te vat en die bes moontlike fondasie vir elke leerder te lê. Daar word met liefde en geduld gebruik gemaak van positiewe motivering om by elke leerder 'n sterk, gesonde selfbeeld en selfvertroue te ontwikkel.
Mentor is an educational institution that provides every learner with the opportunity to gain access to success. Mentor specializes in developing the potential of learners in a purposeful and enjoyable way. The aim of the institution is to join hands with the school and parents and lay the best possible foundation for each learner. Positive motivation is used with love and patience to develop a strong, healthy self-image and self-confidence in each learner.

Wat is ‘n mentor? / What is a mentor?
“Die persoon wat moeilike dinge makliker laat lyk, en in ander mense die oortuiging en wil oordra om daarmee aan te gaan.”
"The person who makes difficult things seem easier, and convey in other people the conviction and willingness to carry on with it."
Ons bied individuele onderrig en ondersteuning aan leerders in ‘n vriendelik, dog gedissiplineerde atmosfeer, ten opsigte van die volgende:
We offer individual tuition and support to learners in a friendly yet disciplined atmosphere with regard to the following:
.png)

Ons Programme / Our Programs

Aanvangslees Gr 1 / Beginners Reading Gr 1
“Leesverwerwing” of “leer om te lees” met die hulp van stories
“Acquiring reading” or “learning to read” with the help of stories
Prettige oogspieroefeninge op die rekenaar
Fun eye muscle exercises on the computer
Herhaling en inoefening van klanke
Repetition and rehearsal of sounds
Skryf van woordjies (spelling)
Writing words (spelling)
Leesbegrip
Reading comprehension
1 uur klas per week / 1 hour class per week
Verslae word 2 keer per jaar uitgereik / Reports are issued twice a year

Leesontwikkeling Gr 2 – 3 Afrikaans
Reading Development Gr 2 - 3 English
Versterk en verstewig die leesvaardigheid
Strengthens reading skills
Oogbewegingsvaardighede
Eye movement skills
Vaslegging van klanke
Capturing sounds
Leesvlotheid
Reading fluency
Leesbegrip
Reading comprehension
Spelling
Vrees vir hardoplees
Fear of reading aloud
1 uur klas per week / 1 hour class per week
Verslae word 2 keer per jaar uitgereik / Reports are issued twice a year

Leesverbetering Gr 4 – 12 Afrikaans
Reading Improvement Gr 4 - 12 English
“Lees om te leer”
“Read to learn”
Oogbewegingsoefeninge
Eye movement exercises
Leesspoed
Reading speed
Begrip: Verkry nuwe inligting uit die leesmateriaal
Comprehension: Obtaining new information from the reading material
Spelling volgens lettergrepe en spelreëls
Spelling according to syllables and spelling rules
1 uur klas per week / 1 hour class per week
Verslae word 2 keer per jaar uitgereik / Reports are issued twice a year

Evaluasie van Lees & Spelling
Evaluation of Reading & Spelling
Skoolgereedheidstoetse
School Readiness Tests
'n Verskeidenheid toetse kan gedoen word in 'n ontspanne atmosfeer om u kind se spesifieke opvoedingsbehoeftes te bepaal.
A variety of tests can be conducted in a relaxed atmosphere to establish your child's specific educational needs.

Wiskunde Gr 1 - 6
Gr 1 – 6 : Diagnostiese toets om ouderdom van funksionering te bepaal
Gr 1 - 6 : Bewerkingsvaardighede en inoefening van CAPS kurrikulum
1 uur klas per week
Verslae word 2 keer per jaar uitgereik


Kontak Ons / Contact Us
20 3rd Avenue
Bronkhorstspruit
1020
083 662 1586 / 0797850008